Fil 6

KRUISPAD VAN VANDAG...

Verhoudings word met gom gelap

Filippense 1:5 Hulle spot mos en sê die eerste ding wat ’n Suid-Afrikaner doen as hy op ’n nuwe plek kom, is hy stig af. Steek daar nie ’n hoop waarheid in nie? Soveel gemeenskappe is al in twee geskeur deur twee korrelkoppe wat maar net nie kon saamstem en om een …

WAAROOR GAAN KRUISPAD?

Kruispad is ’n bediening wat die moderne mens aanlyn help met die keuses by die kruispaaie van die lewe.

Kruispad oordenkings drie maal per week aan gebruikers | Persoonlike reaksie op gebedsversoeke | Pastorale sorg via eposse | Mobiliseer gebruikers om ’n verskil te maak
inligting

Inligtingsvideo

In 'n onderhoud op KykNet se Dagbreek program vertel Gerjo Ben meer van Kruispad: YouTube Kruispad is …
Kliek Hier
leser

Wat sê die lesers

Ons kry gereeld terugvoer van die Kruispadlesers en daarvoor sê ons elke dag vir ons Vader dankie. Hier is …
Kliek Hier
argief

Argief

Kry al die vorige Kruispad oordenkings hier...
Kliek Hier

BESTEL SAAMLOOP NOU!

Lees SAAMLOOP met die verwagting dat jy God se goedheid vars en nuut sal leer ken. Dan gaan jy nuwe drome begin droom wat jy met oop oë kan uitleef aan die hand van die Bybelse koersaanduidings waarvan hierdie boek tot oorlopens toe vol is. Geniet hierdie ontdekkingsreis!

Bestel Nou

ONDERSTEUN ONS VENNOTE