god se woord in vandag se woorde
Kruispad

Inligting video


In ‘n onderhoud op KykNet se Dagbreek program vertel Gerjo Ben meer van Kruispad. Kruispad is ’n christelike bediening wat gebruikers/lidmate elektronies met die Woord van God bedien. Die wêreld raas so daar buite dat die mens nie meer God se Woord hoor nie. Daarom poog Kruispad bediening om God se Woord in gewone verstaanbare […]

Inligting video

Vorige Kruispaaie


Die stomp en die splintertjie

Jesus vertel van die man wat die koning R20 miljoen geskuld het. Die man was bankrot en kon nie die geld …

Lees Meer

Twee koppe wat stamp

Regoor die Coetzenburg atletiekstadion in Stellenbosch is daar ’n smal bruggie oor die Eersterivier. Daar …

Lees Meer

Sluit aan


Kies die platform(s) waarop jy wil inteken:

Lesers se Kruispadstories


God se puzzle

Na 21 jaar diens by ’n bank verloor ek my werk as senior bestuurder nadat die bank se deure toegemaak het …

Lees Meer

God beskerm

Twee weke gelede was ons as gesin vir ‘n naweek vir die werk Natal toe.  Ons wou nie gaan nie, ons het …

Lees Meer
Die Kruis

wat sê die lesers?

Baie dankie vir al die Kruispaaie wat uitgestuur word, by ons het dit al baie mense nader aan die Here gebring en mense deel met ons hul ervarings.

Groete uit Douglas

Kruispad is absoluut vir my 'n rigting vir elke dag. Baie baie dankie, moet nooit ophou waarmee jul besig is nie!

Talita

Ek maak somtyds verkeerde keuses in die lewe, maar met Kruispad het ek geleer ek moet keuses maak wat GOD my HEMELSE VADER trots maak.

Ernie

Die Kruispad boeke het my lewe beslis verander, WANT dis so prakties geskryf en vorm deel van ons allerdaagse lewe. Dankie dankie..... Shalom.

Lizette

Baie baie dankie. Hou asb aan met saai. Dis 'n honger aarde waarop die korrels val.

Annelie

Klankgrepe


#123 Seks drugs en rock and roll – grappe

#125 Daar is ‘n fyn lyn…

Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons Winkel
Kruispad Boek

Ondersteun ons borge