God se Woord in vandag se woorde

Dit is oorgenoeg


Efesiërs  5:1-5

2Hy het ons so liefgehad dat Hy sy lewe tot ons voordeel gegee het. Hy het Homself geoffer en God het die offer aanvaar as betaling vir al die skuld wat ons met ons sondes gemaak het.

Dit is al…

Dit is genoeg…

Dit is oorgenoeg…

Om oor na te dink

Is dit werklik genoeg?

Is dit werklik al wat nodig is?

Moet jy dit dalk met iemand deel?

Gebed

Onse Jesus, hoe groot is U daad nie? Volledig en oorgenoeg vir ons sondige mense. Hoe kan ek dan anders as om ’n lewe te leef waaruit dankbaarheid vloei. Daar is geen ander soos U nie. Amen

Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek