God se Woord in vandag se woorde

Archive


Die herstelplan!

As iemand ooit vir jou vra wat is die kern van die Christendom, kan jy maar net hierdie vers vir die persoon lees: 10Christus Jesus, wat vir ons ons saak met God regmaak, het aarde toe gekom en nou kan ons almal duidelik sien hoe goed God vir ons is. Christus Jesus het die dood […]

Read More

Dansend vry!

Partykeer wonder ek hoekom God nog iets met my te doen wil hê. Ek voel soms of ek dit eenvoudig net nie maak nie. Ek beur te veel oor die lyne. Ek dop gereeld die rustig-bly-toets. Ek is soms meer lou as warm. Ek doen baie keer nie dit wat ek weet ek móét doen […]

Read More

Lewe net …

Ek dink nie ons besef altyd die impak wat die sonde in die tuin van Eden gehad het nie. Dit was die grootste ramp wat die mens nog ooit getref het. Ja, daar was al groot rampe in die wêreld. Al die groot oorloë, al die groot natuurrampe en nog baie meer. Die rampe het […]

Read More

’n Belofte vir jou

8 … God sal vir jou die krag gee wat jy nodig het om die swaarkry wat Christenskap mag bring, saam met my te kan verdra. Kry jy swaar omdat jy ’n Christen is? Gaan jy ’n heelwat ligter lewe leef as iemand jou nou sê jy kan jou Christen lidmaatskap bedank? Ervaar jy keer […]

Read More

Sit jou skaamte op ys

8Moenie skaam wees om oor die Here te praat nie, net so min as wat jy skaam hoef te wees dat ek, as jou vriend, ter wille van Hom hier in die tronk sit. Ek wonder of Timoteus vir sy vriende vertel het van sy mentor wat in die tronk sit? Sou dit nie sy […]

Read More

Die Heilige Gees in aksie

Willie vertel ’n storie oor hoe die Heilige Gees met hom gewoel het: Ek ry die oggend van Cullinan af Pretoria toe en sien ‘n baie netjies geklede ou man met ’n gehawende wieletjies tas in dieselfde rigting stap as waarin ek ry. Ek is absoluut gekant daarteen om rylopers op te tel, en moenie […]

Read More

Die Heilige Gees en jy in beheer

Die Gees gee ’n mens krag. Die Gees laat ’n mens oorloop van liefde vir ander. En Hy help ons om nie verkeerde dinge te doen nie. Die derde vrug van die Gees word in die 1983-vertaling met een woord opgesom: Selfbeheersing. Dis met hierdie laaste een waarmee baie van ons gereeld in die hek […]

Read More

Die Heilige Gees en die bril van liefde

Een van die gevolge van die Heilige Gees wat in ons woon, is dat ons liefde ontvang vir ander mense. Ander mense met hulle behoeftes begin vir ons meer belangrik raak as ons eie goetertjies. Toe God se Gees nog nie in ons was nie, het ons glad nie die nood van ander raakgesien nie. […]

Read More

Die Heilige Gees en twee bruin skoentjies

Sukkel jy om staande te bly? Het jy eenvoudig net nie genoeg antwoorde op al jou vrae nie? Voel die lewe te veel en jou krag te min? Dan is dit tyd om versterkings in te kry. 7Die Heilige Gees, wat deur God aan ons gegee is, is nie lafhartig nie, maar sterk. Hy maak […]

Read More

Wie sit op jou stoel?

Die kere wanneer manlief en vroulief die maklikste haak, is wanneer hulle nie mekaar se punt wil insien nie. Dit geld eintlik vir enige verhouding. Gesinsverhoudings, werksverhoudings, familieverhoudings, noem maar op. Ons haak met mekaar wanneer die eie ek die hoofrol speel. Ons haak wanneer ons geen ruimte vir die ander een se manier van […]

Read More

Sluit aan