God se Woord in vandag se woorde

Klankgrepe


#890 Stewige stapskoene

Romeine 8:28 Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens Sy besluit geroep is. Corrie ten Boom was deel van ’n Nederlandse familie wat vir baie Jode help vlug het uit die Nazi konsentrasiekampe tydens die Tweede Wêreldoorlog. Ongelukkig was dit juis hierdie goeie dade van haar […]


#889 Doen laat vreugde


#888 ’n Druppeltjie dou

Genesis 27:28 God gee aan jou dou uit die hemel, die rykdom van die aarde: koring en wyn in oorvloed. Die Netflix reeks met die naam Messiah het ’n groot indruk op my gemaak. Iewers in die reeks kom daar ’n man na Jesus toe. Die man was op daardie stadium in moeilike en onseker omstandighede […]


#887 Nog ’n kans


#866 Tuis in Sy huis

Psalm 23:6 “… en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae.” Dawid sê in Psalm 23:6: “Ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae …”


#885 Alles is betaal

Filemon 1:18 As hy vroeër iets daar by jou gevat het, of as hy jou nog enige geld skuld, moet jy dit maar op my rekening sit. 19Daarom skryf ek, Paulus, hier groot en duidelik: “EK SAL ALLES BETAAL.” Onesimus het goed drooggemaak. Hy het gedros. Hy het gesteel. Sy dade het, het hom in die […]


#884 Kyk terug en sien …

Psalm 23:6 U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly … Psalm 23 is so ’n bekende Psalm en die afgelope tyd het ek weer opnuut daaroor nagedink. Ek het by elke sin van die Psalm stilgestaan en van vooraf gewonder wat elke sin vir Dawid beteken het. En veral nou, aan die einde van […]


#883 Roof van pyn

Filemon 1:17 Filemon, as jy my as jou vriend en medestryder in die evangelie beskou, moet jy Onesimus ook as jou vriend beskou. Ontvang hom presies net soos jy my sou ontvang. Wanneer ander mense iets aan jou gedoen het, is dit nie maklik om sommer net te vergewe en te maak en te leef asof […]


#882 Op soek na ware vreugde?

Galasiërs 5:22 “Die vrug van die Gees is … vreugde …” Ek ken niemand wat nie graag gelukkig wil wees nie. Ons het elkeen ons eie idee van wat ons gelukkig sal maak. Wat is jou idee van geluk?


#881 Branders van vrese laat vrek vrede

Filemon 1:16 Nie meer as ’n slaaf nie. Nee, hy is nou baie meer as dit. Jy kry Onesimus nou terug as jou broer in die Here; as iemand vir wie jy baie lief moet wees. Onesimus was ’n wonderlike broer vir my terwyl hy saam met my in die tronk was; hoeveel te meer […]


Sluit Aan


Gesels gerus hier!
Hulp nodig?
Hallo👋
Hoe kan ons help?