God se Woord in vandag se woorde

Klankgrepe


#383 God vat aan ons gedagtes aan

Ek sukkel mos om my gedagtes op een plek te hou, veral as ek bid. Daarom vat ek soms ’n psalm en lees dit rustig deur.


#382 Wat sien jy?

In Hebreërs 11 staan: Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop en om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.


#381 En die blikkie se boom val uit en al die jam loop uit. Ja!

As ek terugkyk op my eie lewe en nou hoef ek nie te vêr te kyk nie, sien ek afdraaie op my pad wat ek nou nie eintlik moes gevat het nie.


#380 Sy krag is meer as joune

Ons hoor dikwels mense wat sê: Ek het net nie meer die krag om aan te gaan nie. My omstandighede druk te swaar op my en ek sien geen uitkoms meer nie.


#379 Spyker jou geloof Jesus weer aan die kruis

So maklik wanneer ons wiele afkom,  Dan wonder ons waar God is. As dit seer is en die pyn loop orals uit dan wil ons gou weet wat van God geword het.


#378 Teen wie veg jy?

Baie van ons sal erken dat ons op hierdie oomblik in ons lewe, sukkel met iets of iemand wat ons vreugde en ons vrede wegneem.


#377 Oorwinnaars uit te tree

Ek is op die skool se beheerraad en ons kry ’n vier bladsy brief van ’n ontstelde ouer. Sy sê dat haar dogter word religieus geboelie.


#376 Die hand op my skouer

Wanneer ek in gesprek is met iemand, en my kinders wil my aandag hê, sit hulle saggies hulle hand op my skouer of raak aan my arm sodat ek bewus kan word van hulle. Dan wag hulle geduldig totdat ek die gesprek onderbreek om net gou te luister wat hulle te sê het.


#375 Soli Deo Gloria

Ek deel so ’n stukkie van ons eie pad. Ek het die tyd op die wingerdplase verskriklik geniet. Dit is baie lekker om so in die Skepper se grond te werk.


#374 Speel jy toktokkie?

Toe ek ‘n kind was, was dit een van ons gunsteling tydverdrywe om toktokkie te speel as dit donker word. Ons het baie plesier daaruit gekry om iemand se klokkie te lui en net voordat hulle oopmaak, weg te hardloop.


Sluit aan