God se Woord in vandag se woorde

Kersdiens 25 Desember 2021


(Kliek hier om die Kruispad247 aanlyn erediens se voorskou te sien: Voorskou)

Kom sluit gerus Kersdag vanaf 09:00 by ons aan vir ‘n besonderse ervaring. Ons vier die Grootste Geskenk ooit! Laat toe dat die De Beers se storie jou aanspoor om ook te gee, terwyl ons so baie ontvang.

Deel asb die skakel so wyd as moontlik met vriende en familie. Dalk maak jy so ‘n lewensveranderende verskil in iemand se lewe!

Link vir erediens: https://youtu.be/DGDPhrGOHJQb

 

Print Friendly, PDF & Email

Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek