God se Woord in vandag se woorde

Kruispad navorsing 2016


Een keer per jaar vra ons die Kruispadlesers om ‘n vraelys in te vul. So kan ons bepaal of ons nog die bal raakslaan en watter nuwe platforms ons moet aandurf om God se Woord in vandag se woorde uit te dra.

Sal jy asb. so gaaf wees om die navorsing in te vul deur op die volgende skakel te kliek: Navorsing 2016

Baie dankie

Die Kruispad Direksie

 

Print Friendly, PDF & Email

Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek
Gesels gerus hier!
Hulp nodig?
Hallo👋
Hoe kan ons help?