God se Woord in vandag se woorde

KruispadTV


AANLYN EREDIENS


Wat ’n wonderlike manier om God se Woord in vandag se woorde met julle te deel! Tegnologie maak die wêreld kleiner en alhoewel fisiese isolasie op die oomblik ’n realiteit is, kan niks die bande van liefde onder gelowiges beperk nie. Kom ervaar die gemeenskap van gelowiges op ’n splinternuwe manier. Elke Sondagoggend om 9h00 en heruitsendings om 19h00.


Aanlyn erediens Vorige eredienste
Aanlyn Erediens

Sluit Aan