God se Woord in vandag se woorde

Lesers se Kruispadstories vorm


Ons hoor beter deur stories. Ons leer baie deur mekaar se stories. Wil jy nie jou storie vertel nie? Jou storie daar by die kruispaaie van die lewe. Geloofstories, hartstories, hulpstories, sukkelstories, wonderstories, worstelstories, krisisstories, God-stap-stories. Enige storie waar God jou daar by die kruispaaie van die lewe gehelp het. Dan plaas ons dit op ons Kruispad webtuistes. Dit kan dalk net vir iemand anders help om deur die kruispad te kom.

Vul asb die onderstaande vorm in. Moenie meer as 400 woorde gebruik nie.

Print Friendly, PDF & Email

Sluit Aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek