Navorsing resultate
Elke jaar sedert 2012 word die Kruispadlesers gevra om ‘n vraelys in te vul. Oor die 5 000 leser vul die vraelys binne die eerste week in. Vervolgens die resultate.
Die eerste 2 vrae ondersoek die profiel van die Kruispad gebruikers.
Op Kruispaaie wat 3 keer per week uitgestuur word, het die gebruikers as gevolg gereageer:
Die volgende 4 vrae word na aanleiding van die visie gevra en kyk of die bal raakgeslaan word.
Die visie is as volg: Kruispad poog om die Bybel in hedendaagse idioom te verwoord, maklik verstaanbaar te maak, elektronies te bring en die leser weer lief te maak vir God se Boodskap, te lei om dieper in God se Woord te grawe, raad en leiding uit die Woord en praktyk te gee om die regte keuse by kruispaaie te maak en die Koninkryk te vergroot.[/box]
Soli Deo Gloria!