God se Woord in vandag se woorde

Raak betrokke


Kruispad wil ’n verskil maak

Die Kruispad visie

Om die Boodskap in gewone taal te verwoord en die leser weer lief te maak vir God se Woord sodat regte keuses by kruispaaie gemaak kan word.

Slaan Kruispad die bal raak?

Wat sê die lesers

Navorsing Resultate

Hier is ‘n paar maniere om betrokke te raak:


1. Gebedsvennoot

Kruispad gebedsbediening ontvang daagliks etlike gebedsversoeke van lesers. Ons benodig voorbidders, asook mense wat die gebedsversoek via epos kan beantwoord (reaksiespan). Kliek op die knoppie vir meer inligting.

2. Finansiële Vennoot

Ja, geldsake is nie ‘n maklike onderwerp nie. Soos enige ander kerk en organisasie het Kruispad uitgawes. Indien jy deur die Here gelei word om ‘n finansiële vennoot van die bediening te word, kliek op die knoppie.

Sluit aan


Besoek ons web-winkel om Kruispad leesstof aan te skaf

Besoek ons winkel
Kruispad Boek