God se Woord in vandag se woorde

Ons Lesers se Stories


God kan omstandighede verander

My man het my vir 13 jaar verkul. Hy is ‘n lang distansie vragmotor operateur. Alhoewel ek oneindig seergekry het, het ek by hom bly staan. Hy het my twee maal verlaat en met ander vrouens weggeloop net om maar weer terug te keer na my toe. My menswaardigheid het ‘n knou weg, maar ek […]

Read More

Wag en sien

My seuntjie van amper 8 wou Sondagaand voor slaaptyd by my weet hoe gaan ons nuwe liggame in die hemel lyk? Ek sê toe ons is nie heeltemal seker nie, dalk soos engele, maar Jesus het gesê dit gaan mooi nuwe liggame wees. So paar sekondes later sê hy: “Ek het nou net vir Jesus […]

Read More

Ons is ryk genoeg in alle omstandighede

Oom Attie se slaaptyd stories het só ‘n verskil in my lewe as matriekdogter gemaak in 1969. Ons het in Windhoek gebly. Ek het klomp klere en blikkies kos versamel en voor arm mense se deur gelos met die boodskap:”Met liefde van Jesus”. Dan het ek aan die deur geklop en laat spaander. Oom Attie […]

Read More

Die Here veg vir jou

Baie dankie vir Kruispad. Ek bring elke Maandag jou inspirende boodskappe vir my personeel. Dit gaan soms stormagtig en ek het onlangs deur ’n moelike tydjie gegaan. God het my deurgedra. Die agteraf geselsies en jaloesie het ek aan God oorgegee en wonder bo wonder het dit my immuun gemaak. My waardes word voor hulle […]

Read More

’n Lewende God aan die werk

Wil net sê die Here se genade is groot en dit is wonderlik om ’n lewende God te kan dien. Ek dink nie ons besef aldag dat as ons iets vir die Here gegee het ons dit by Hom moet los en Hom vertrou met ons lewens nie. Ek dink my seun, Henry, se gestoei […]

Read More

Swaarkry en seerkry

Ons is /was 7 kinders en ek kom uit ’n gebroke huis. Ek weet vandat ek 18 jaar oud is dat ek agv kanker nooit kinders sou kon hê nie. Ek was 7 jaar getroud met ’n goeie man, maar ons is geskei agv die feit dat ek ’n buite-egtelike verhouding gehad het. Intussen is […]

Read More

My tye is in U hand

Vir 18 jaar, met stote en scrape, ry  ek die wipplank van hoog en laag (soms Rockbottom), maar die Here seën my as enkelmoeder van 3 pragtige kinders.  Nou is hulle volwassenes met hulle eie gesinne.  Kinders wat Sondag kerk toe gaan, kleinkinders wat in die Sondagskool is en Jeugdiens toe gaan. Alles voel so […]

Read More

Jou rekening is betaal

Ek wil graag vertel hoe iemand anders my fokus ook net weer op die regte tyd teruggeplaas het op Jesus. Ek en my man vat my ma twee weke gelede vir ontbyt vir haar verjaarsdag. My man is bietjie haastig en moet ons verlaat nadat hy geëet het. Ek en my ma kuier nog so […]

Read More

Die son sal altyd weer skyn

My pragtige vrou word gediagnoseer met borskanker en ons is binne-in die groot K voor ons kon sê mes. Nou ja, ons moet daardeur en ons praat met ons hemelse Vader, want dis al waar ons hulp vandaan kom. Ons is deur al die operasies en toe kom die chemo-behandelings en ons weet nie elke van 7 […]

Read More

U Woord is my lewe

Ek het in Oktober 1979 in ’n droom gesien hoe God op die wolke kom en van my geliefdes saam met Hom in die hemel opneem, maar ek het agtergebly en agterna gehardloop en uitgeroep: “Wat van my, Here? U het my vergeet.” Ek sal nooit die stem vergeet wat vir my gesê het: “Gaan […]

Read More

Sluit aan