God se Woord in vandag se woorde

Argief


’n Dankie-sê-lewe vir God

My foon pieng van vroeg af. Dis die spin-klas wat een van die instrukteurs gelukwens. Hy is ook verantwoordelik vir die verwerking van die produksies wat elke dag vars op die toep geplaas word. Ek weet hoeveel werk daarin gaan, daarom kom die lofliedere wat hom toegesing word, een vir een hom toe. Dis lekker […]

Lees meer

Sluit Aan