God se Woord in vandag se woorde

Argief


Cheer ander in die wedloop aan

Dis Vadersdag en ek is weer vroeg wakker. Ek gly sommerso deur my Facebook en sien ’n wonderlike post van ’n vriendin waar sy ’n ode aan haar pa bring. Ek haal ’n paar van die twintig punte aan: My Pa wat elke ete (drie maal op ’n dag) met ’n handevat en tafelgebed begin! […]

Lees meer

Gesels met ander – dis dalk hulle antwoord

Ek onthou nog die dae toe ek in die besigheidswêreld was. Daar was altyd iets aan die gang. Sodra jy dink vandag is die dag om agterstallige werk op te vang, gebeur daar iets wat die tyd met sulke groot hompe opvreet. Dit is ’n bestelling wat dringend moet uit of ’n masjien wat breek […]

Lees meer

Sluit Aan