God se Woord in vandag se woorde

Argief


Pos hom vir ’n ses

Ek het ’n vriend daar in die suide van Johannesburg. Ek geniet altyd sy e-posse, want hy noem ’n graaf ’n graaf. Selfs wanneer die uitdagings hulle een na die ander tref, staan hy onwrikbaar vas in sy geloof: Wat maak jy gewoonlik as die swaar jou tref? My vriend vertel: Oktober – my jongste […]

Lees meer

Beur teen die wind

My vriend daar uit Durbanville bel my. Hy sit met ’n vriendin en gesels en hulle wonder hoekom dit soms so swaar gaan met Christene. Ja, hulle het genoeg om te eet en te drink en hulle is dankbaar daarvoor, maar sjoe, soms voel dit asof die lewe net té hard druk. ’n Mens se […]

Lees meer

Sluit Aan