God se Woord in vandag se woorde

Argief


Achilleshiel

Filippense 3:4-11 Ek sit en skryf hier waar ons in die rustige Knysnabos vakansie hou. Dis vroegdag op 1 Januarie en die kamp is stil. Almal rus na die vorige nag se vieringe. Dit het gisteraand gereën en alles ruik vars. Ek is opgewonde om die nuwe jaar te begin en wonder watter uitdagings daar […]

Lees meer

Sluit Aan