God se Woord in vandag se woorde

Argief


Jy’s deur God gekies

Toe Shrek iemand nodig gehad het om te help, was dit die einste donkie wat soos ’n metaalveer op en af spring terwyl hy skree: “Pick me! Pick me!” Donkie so opgewonde om saam te gaan, terwyl Shrek sy kop skud en sê: “OK, Donkie, kom maar saam …” Dis heel andersom as dit kom […]

Lees meer

Leef soos God my sien

Wat sal jou antwoord op die volgende vraag wees: Wat het Jesus vir jou aan die kruis op Golgota gedoen? Die meeste mense se antwoord is dat Hy vir hulle sondes kom sterf het of dat Hy hulle pak kom vat het vir al die sonde wat hulle gedoen het. Die antwoorde is mooi in […]

Lees meer

Op pad na heiligheid

3Praat ook met die vroue (en mans!) in die kerk wat al ouer is. Sê vir hulle dat hulle lewe moet wys dat hulle die Here ken. Die 1983-vertaling omskryf dit deur te sê ons moet heilig lewe. Baie van ons is skrikkerig vir die woord “heilig”, want ons kwalifiseer nie om heilig genoem te […]

Lees meer

Deel van Jesus se glans en glorie

Baie mense onderskat die krag en die werking van die Heilige Gees. Dis seker hoekom dit rondom ons lyk soos dit lyk. Kragteloos en deurmekaar. Baie van ons hoor nie meer die leiding van die Heilige Gees nie, want ons is te besig en te gejaagd. Die Heilige Gees is God se geskenk aan ons. […]

Lees meer

Voltyds op ’n missie

Ek is weer terug by die span bergfietsryers wat ons huis gehuur het om te oefen vir die Cape Epic. My mond het oopgehang vir die kos wat nog hier in die yskas was. Natuurlik net die beste van die beste, want met die pond en dollar is enige winkel vir hulle ’n winskopie. Ek […]

Lees meer

Heiligheid 101 Cum Laude

Ek was nie so ’n goeie student op universiteit nie. Ek het onder andere my 3 jaar BA-graad in 5 jaar ingeprop, veral weens die feit dat swottings nie my beste vak was nie. Ek het alles gedoen: ’n restaurant bestuur, vir Interkaap bus gery, my eie besproeiingsbesigheid gehad en nou noem ek nie eers […]

Lees meer

Sluit Aan