God se Woord in vandag se woorde

Argief


Pêlla, God sal jou nie drop nie!

My vriend van laerskooldae af, word vroegoggend hospitaal toe gejaag. Die Covid-kettings wil net nie breek nie. Hy hoes sy longe rou. Sy suurstoftelling sak drasties, terwyl sy suiker in die hoogte inskiet. Hy is benoud en snak na sy asem. Dis tipies wat Covid doen. Dit kom sit hier op jou bors en neem […]

Lees meer

God help! Selfs deur Noot vir Noot

Aha! Die beste nuus ooit. Ek het dit só nodig. Ons almal het dit só nodig. Al laat ons vriende ons in die steek, al daag ons familie in die tyd van krisis eenvoudig net nie op nie, is daar Iemand wat altyd by jou is. 17Maar die Here het my nie alleen gelos nie. […]

Lees meer

Sluit Aan