God se Woord in vandag se woorde

Argief


Muis, olifant, arend en God

Ja, ons stuur hierdie enetjie weer uit. Ons almal het dit nodig of ken iemand wat dit nodig het. As jy hierdie e-pos met iemand wil deel, stuur dit gerus aan. As jy info@kruispad.com in die cc blokkie sit wanneer jy dit aan die persoon stuur, sal ons die persoon by ons poslys voeg. Ek […]

Lees meer

O, ons Grote God

Al weet God wat ons gaan sê as ons bid, moet ons steeds bid. Ja, ons moet bid, want wanneer ons hoor wat ons bid, maak dit ons anders. Ons stap anders van gebed af weg, omdat ons ’n gesprek gehad het met ’n lewende God. Dis hoekom dit belangrik is dat ons nie moet […]

Lees meer

Muis, olifant, arend en God

Ek sit en dink nou weer aan die grappie van die muis en die olifant wat oor die brug gestap het. So halfpad deur sê die muis vir die olifant: “Nou laat dreun ons darem die brug lekker!” So ’n kordate muis. So moet ons ook deur die wêreld stap. Ons moet ook kordaat wees […]

Lees meer

Sluit Aan