’n Verloorder maak nie ’n wenner nie
Die spreekwoord sê mos dat as jy nie iets moois van iemand kan sê nie, sê dan eerder niks nie. En dis nie so maklik nie. Ons was ’n klompie vriende wat gaan kamp het. Die een ou was nie lekker nie. Hy was die heeltyd op die rand besig met sy foon. As ons […]
Lees meer