God se Woord in vandag se woorde

Argief


Liefde op pad na Karoo

Was jy al in ’n klein plekkie met iemand vasgekeer wat anders as jy is en dink? Iemand wat oënskynlik alles al deurdink het en vir elke vraag reeds al die antwoorde uitgewerk het? Maar dat dit heeltemal van jou verskil? Ek was saam met so ’n persoon “vasgekeer” in ’n motor saam met nog […]

Lees meer

Bid vir mekaar, want dit werk!

Ek onthou nog die dae toe ek betrokke was by die fabriek. Vroeg soggens, as die slaap my ontwyk, het ek sommer begin bid vir al die mense wat saam met my gewerk het. Sommige van hulle se name het ek nie eers onthou nie, maar dan verwys ek na daardie ses manne wat die […]

Lees meer

Eie ek op hok

Filippense 2:1-5 Met die afgelope paar verse word ’n mens so effe voor die bors gegryp. Kyk nou weer hier: 3Moenie net aan julleself dink of heeltyd aandag soek nie. Wees liewer maar die minste sodat ander die meeste kan wees. 4Niemand moet net aan homself dink nie. Elkeen moet ook aan die ander om […]

Lees meer

‘n Kraantjie wat loop vir ander

2 Korintiërs 5:11-15 Daar was mense in Paulus se tyd wat rondgeloop het en vir almal wat wou hoor vertel het van al die groot dinge wat hulle al vir God gedoen het. Mense se reaksie daarop was hulle kos. Dan wonder ’n mens later of dit oor die hondjie of die halsbandjie gaan. Tog […]

Lees meer

Sluit Aan