God se Woord in vandag se woorde

Argief


Geseglik … Wat?

Ons almal wil soos Salomo wees, dis nou om in alle omstandighede met groot wysheid op te tree. Toe die twee vrouens baklei het oor wie se baba dit is, maak hy ’n plan wat sommige seker sou gesê het eintlik dom is. Hoe kan ’n mens ’n voorstel maak dat ’n kind in twee […]

Lees meer

“You really so different.”

(Soos jy seker agterkom, word die Kruispad e-posse baie laat afgelaai. Die bestaande stelsel se wiel het einde verlede jaar afgekom. Ons gaan binnekort gebruik maak van Everlytic se stuurstelsel. Ons hou jou op hoogte.) Heike vertel hierdie kosbare storie: Ek herwin my vullis by my huis en dan sit ek dit elke Woensdagoggend pligsgetrou […]

Lees meer

Sluit Aan