God se Woord in vandag se woorde

Argief


Status: Ek glo in God

Ek het ’n goeie vriend in Gauteng. Hy sê altyd dat as hy my in ’n gehuurde kar daar vang, gaan hy my foeter. Dit lyk omtrent soos ’n fliek as hulle met die twee groot karre agtermekaar daar by die lughawe ingery kom. Die voorste drywer spring uit, ek gooi my tas agterin, spring […]

Lees meer

Sluit Aan