God se Woord in vandag se woorde

Argief


Takseer die baadjie

Lonzo Green was ’n baie bekende country-sanger in Amerika. Hy het eendag by sy nefie, Jim, se huis opgedaag. Jim se vriende was natuurlik, soos enige tienerseun sou wees, baie opgewonde om so ’n bekende sanger te ontmoet. Een van Jim se vriende is nie deur sy ouers toegelaat om die huis in te kom […]

Lees meer

Kyk deur

Toe ons gebore is, is ons voorsien van ’n pakkie standaard optredes. Ander optredes het ons eers so met die verloop van jare aangeleer. Sommige by ons ouers, sommige by die skool en baie by ons vriende. Vriende het ’n groot impak op die manier hoe ons die lewe leef. Baie van die optredes, of […]

Lees meer

Sluit Aan