God se Woord in vandag se woorde

Argief


Blaps in die swembad

My seun neem ’n tyd gelede aan die SA Lewensredding kampioenskappe in Durban deel. Dit was my eerste keer by so ’n kampioenskap en vir my was dit baie interessant. Stilwater-lewensreddingbyeenkomste vind in ’n swembad plaas. ’n Paar van die items in die swembad sluit ’n gesimuleerde reddingspoging van ’n manikin, oftewel ’n plastiekpop in. […]

Lees meer

Om alles uit te haal

Op ’n Vrydagaand 18:00 gaan haal ek my seun by die universiteit se sportsentrum. Hy het ’n hele paar kilometers se oefening agter die blad. My mond hang oop om te sien hoeveel karre daar op ’n Vrydagaand staan. Daar gaan soveel opofferinge in, soveel ure se meedoënlose oefening om eendag die top in jou […]

Lees meer

Sluit Aan