God se Woord in vandag se woorde

Argief


Die regte melk

My dogter is ’n spraakterapeut. Die veld van ’n spraakterapeut is baie wyer as net om vir kinders wat sukkel om te praat te help om reg te praat. Daar is verskillende rigtings waarin gespesialiseer kan word. Een daarvan is laktasie. Dis waarin my dogter spesialiseer. Ek het verbaas gestaan oor die nuwe wêreld wat […]

Lees meer

Sluit Aan