God se Woord in vandag se woorde

Argief


Los die babakos

Wanneer ons op toer is, bly ons altyd daar by die Koektannie in Bloemfontein oor. Dis nou van daai gawe mense wat nie kan ophou goeddoen nie. Sy kan kook soos my ma gekook het en haar bynaam is nie per ongeluk Koektannie nie. Wanneer ons vra of ons kan oorstaan, sê sy nie ja […]

Lees meer

Sluit Aan