God se Woord in vandag se woorde

Argief


’n Bak met ’n doel

Ek wil graag Mari (skuilnaam) se storie met jou deel: Ek het altyd gedink ek is simpel omdat ek so emosioneel is oor ander mense. Iemand lyk net of hy hartseer is of swaar kry, dan huil ek daaroor. Dis dikwels ‘n groot verleentheid vir my.  Tot verlede jaar in die winter toe ek met […]

Lees meer

Rooi Brasso?

Pieter vra my om ’n gedenkdiens op die plaas vir een van die plaaswerkers te hou. Hy was die vorige naweek saam na die skou in Port Elizabeth en moes twee perde vashou. Daar het ‘n onderonsie tussen die twee perde ontstaan en die een het die ander een geskop. Ongelukkig was die werker tussen […]

Lees meer

Sluit Aan