God se Woord in vandag se woorde

Argief


Modder op die bril

Dis moeilik om in die wêreld te wees en nie te doen soos die wêreld nie. Ons moet tog werk om aan die lewe te bly. Ons moet tog ’n dak oor ons kop hê om ons te beskerm. Ons moet tog op ’n manier by die werk kom. Daar is niks daarmee verkeerd nie […]

Lees meer

Klim agter in die ry

Soms blaas ek soos ’n stoompot af. Almal moet dan koes. Dan voel ek nie goed oor myself nie. Ek moet mos ’n voorbeeld wees, maar dis asof daar net iets in my trip en dan is dit nag. Ek vermoed die meeste van ons raak soms boos, sommige in ’n meerdere mate as ander. […]

Lees meer

Sit jou tong op kamp

My ma het altyd gesê: “Stadig nou my seun. Onthou, jy het twee ore en een mond.” Ek was nog klein en my ma het seker gesien ek kyk haar met sulke vraagtekens aan, toe help sy my: “Jy moenie so vinnig praat nie. Luister eers twee keer so lank voordat jy jou een tong […]

Lees meer

Stry en baklei

My vrou is die hele week weg om in stilte haar boek klaar te maak. Ons is bly om mekaar te sien en toe ons agterkom die kinders is elkeen in hul eie rigting, besluit ons om ietsie rustig in die dorp te gaan eet. Na ete stap ons in Kerkstraat af om ’n lekker […]

Lees meer

Christenskap is nie vir sissies nie

Hulle sê mos oud word is nie vir sissies nie, want kyk nè, alles raak ’n uitdaging. Soms net om uit die bed op te staan gebeur in kompartemente. Soos ek wat Saterdag besef dis nou die tyd om al die swembadpype te vervang. Ek wou nie eintlik nie, maar daar is êrens ’n lek. […]

Lees meer

Nou spreek ek vrede

Sommige mense het die gewoonte om te sê: Jy “spreek” dit nou oor ons uit. Met ander woorde, omdat jy dit sê, gaan dit gebeur. Ek stem nie altyd saam hiermee nie alhoewel ek weet daar lê krag in woorde, maar baie keer verg dit nie vreeslik baie insig of wysheid om te sien ’n […]

Lees meer

Om vir vrede te kies

Ek lees op Facebook van twee jong manne wat ’n omie aanval by ’n vulstasie in Rustenburg. Dit kos 7 plate om sy gesig weer op te bou. Dit is alles op sekuriteitskameras vasgevang en dit gons op Facebook om die manne voor stok te kry. En dis ook reg so. Hoekom het die manne […]

Lees meer

Hak en tak

Filippense 4:1-9 Ek kan aan hordes voorbeelde dink waar kinders van die Here woes veld vir die Evangelie gewen het, maar dan iewers langs die pad in ’n groot gat getrap het. Al die goeie werk is dan met ’n dik koki doodgetrek. Dit lyk nou of dieselfde tussen Euodia en Sintige gebeur. Die geskil […]

Lees meer

Nie terug na default nie

Filippense 2:1-5 Daar is tye wanneer ek en my vrou nooit haak nie, maar dan kom daar tye wanneer ons kort-kort vassit. Dan raak ek sommer vies en kan nie glo dat die duiwel nou weer ’n klomp vreugde kom steel nie. Nou kom Paulus ook nog en kom lê ’n eier oor stry en […]

Lees meer

Sluit Aan