God se Woord in vandag se woorde

Argief


Weet vir seker

Toe ons in grendeltyd was, is ons almal wat by die huis spin, uitgedaag om ’n 100 km in ’n sekere tyd af te lê. Vir almal wat dit regkry, sou iemand ’n groot donasie vir die dorp se sopkombuis skenk. Ek het my hand opgesteek en begin trap dat die sop (oftewel sweet) spat! […]

Lees meer

So ‘n bietjie bang vir die dood

Ek vang myself baie kere dat ek so effe bang is vir die dood. Veral as dit moeilik gaan, soos in die tyd wat die COVID-19-virus ons mensdom bedreig het. Waar die ekonomiese markte in hul dinges val, glip daar altyd ’n gedagte uit of dit nou die einde is. Terwyl ’n mens so wonder, […]

Lees meer

Sommige geestelikes se warra-warra

Ek en ’n vriend ry saam en praat ’n bietjie oor ons belewing van hoe ander mense  hulle geloof uitleef. Ek vertel hom dat ek soms minderwaardig voel teenoor ander se manier van dinge doen. Die manier waarop ander hulle geloof uitleef, laat voel my soms skuldig en dan sit ek vraagtekens agter my eie […]

Lees meer

Moenie bang wees nie

Filippense 1:27-30 Ek is nie ’n ou wat baie goed is om met ander mense te redeneer nie. Dis net nie my gawe nie. Met mooi gevleuelde woorde sal mense my gou ’n paar ore aansit en dan wonder ek of ek op die regte pad is. Skielik is ek onseker en daar wil-wil ’n […]

Lees meer

Sluit Aan