Lewe die lewe voluit
Die lewe is maar net ’n asemteug ver. Ons plug kan enige tyd getrek word en dan is dit verby. Maar ons leef nie so nie. Ons leef asof die lewe nooit gaan einde kry nie. Ek staan ‘n tyd gelede by ’n familielid se bed waar sy stadig asemhaal. Haar asemhaling is onrustig agter […]
Lees meer
Versoekings onder alle bome
Ek kry ’n prentjie van Jan (skuilnaam) se lewe deur die oë van ’n vriend. Dit gaan nie goed met Jan nie, want sy vrou het hom verneuk met ’n groot boom in die woonbuurt langsaan. Sy vrou is, of was dit nou, ’n groot boom. Hulle begeertes het die oorhand gekry. Sy het totaal […]
Lees meer