God se Woord in vandag se woorde

Argief


Beleggings vir môre

’n Baie goeie vriend van my is rêrig goed met aandele. Hy en sy firma het vir ’n paar jaar in ’n ry die Raging Bull-toekenning in Suid-Afrika gewen. Die toekenning word elke jaar aan die beste fondsbestuurders toegeken en jy moet rêrig jou storie ken om hiervoor in aanmerking te kom, wat nog te […]

Lees meer

Klein maar ge-train

Ek ry Kaapse hawe toe en verkyk my aan my bakkie se stuurwiel. Deesdae met die kragstuur vat ’n mens hom mos net so met die pinkie en draai dit gemaklik. Soos jy draai, volg die hele sware bakkie agterna. Ons stop daar duskant die droë dok. Dis mos waar hulle die bote waaraan gewerk […]

Lees meer

Wees orals nugter!

Ek sit effe mismoedig. Daar is so baie seer in die wêreld. Dis huwelike wat uitmekaar val en kinders wat seer op die slagvelde van die lewe lê. Besigheidsmanne weet nie wat die woord etiek beteken nie en verwoes ander se lewens sonder om ’n oog te knip. Selfs kinders van God help met die […]

Lees meer

CEO vir jou

Ons almal maak prentjies van mense. Het jy al agtergekom hoe jou prentjie van mense verander soos wat jy hulle beter leer ken? Ek lag nou nog saam met ’n vriend, want die eerste indrukke wat ek van hom gekry het, was nie baie goed nie. My prentjie van hom was dat hy upstairs is […]

Lees meer

Jesus is in beheer. Dankie tog!

Partykeer is dit goed om net ’n oomblik stil te staan by wie Jesus is. As ons na Jesus kyk, kyk ons deur die bril van die kruisiging, opstanding en vergewing van sondes. Dit is verstaanbaar, want dit is so ’n lewegewende gebeurtenis in ons as sondaars se lewe dat ons Jesus amper net tot […]

Lees meer

Onder wie se beheer?

Wie het die mag oor jou? Wie beheer jou? Wie is die een vir wie jy bang is? As die persoon sê jy moet spring, vra jy dadelik: “Hoe hoog?” Ek vermoed daar is ’n paar manne wat saggies sal erken dat die persoon hulle vrouens is… Ek spot sommer! Sonder dat ons dit besef, […]

Lees meer

Soos die remme van ’n bus

Efesiërs  5:6-18 Ek het as student vir Interkaap bus gery. Dis was vir my baie lekker en die R50 wat ek per dag verdien het, was vir daardie tyd ’n groot salaris. Een ding waarop die eienaar, Oom Johan Ferreira, baie ernstig was, was veiligheid. Die busse was groot en vinnig en ’n klein foutjie […]

Lees meer

Té veel

                                                                                                              […]

Lees meer

Sluit Aan