God se Woord in vandag se woorde

Argief


Julle kry nie, want …

Hoekom stry en baklei mense? Daar is seker baie redes daarvoor, maar een van die grootste redes is, omdat ons nie kry wat ons wil hê nie. Iemand of iets kom staan in die pad van die dinge wat ons wil hê en dan is die gort gaar. En eintlik soek ons die dinge wat […]

Lees meer

Sluit Aan