God se Woord in vandag se woorde

Argief


Jou vervaldatum

Aan die begin van die jaar staan ek een oggend op, en toe ek uiteindelik my veters vas het, is ek uit asem. Jy sien, die vakansie het sy tol geëis en alles sit nou hier om my middel. Om nou by die veters uit te kom, moet ek so om my maag beur om […]

Lees meer

Sluit Aan