God se Woord in vandag se woorde

Argief


Die son kom oor almal op

Wanneer ’n mens dieper in Afrika gaan, is dit asof die sonsopkoms net soveel mooier en rooier is. Alles lyk soveel helderder. Alles lyk so skoon. Dis asof dit weer ’n nuwe begin aankondig. Asof gister toegeverf is en ons ’n splinternuwe kans kry om weer te probeer. En op ’n manier is dit presies […]

Lees meer

Sluit Aan