God se Woord in vandag se woorde

Argief


Aanbod van ’n leeftyd

As ek van ’n goeie aanbod hoor, gaan ek na al my WhatsApp-groepies en laat vir almal weet. So ’n tydjie terug hoor ek van goeie, ordentlike, Namibiese harde braaihout. Ek moet bieg, ek dink nie daar is beter hout vir braaikole as dit nie. Ek versprei die woord en vinnig-vinnig is die eerste vrag […]

Lees meer

Stoei vir Jesus by WWE

Shawn Michaels was ’n wêreldkampioen in WWE-rofstoei. Dis daai manne wat mekaar so rondgooi en dan gaan derduisende mense mal. Hy het voluit vir die sport gegaan en wou ten alle koste die hoogste plek bereik. Dit het goed gegaan in die kruit, maar in sy persoonlike lewe was dit chaos. Hy het nie lekker […]

Lees meer

Van gemors na geredde

Daar word by ons huis ingebreek. Dit nogal helder oordag en reg van voor by die voordeur. Dis nogal sleg dat iemand sommer net so by jou huis instap en vat wat hulle wil. Doen wat hulle wil en krap waar hulle wil. Op die koop toe, word my seun se skootrekenaar vervang en ek […]

Lees meer

Van gemors na geredde

Debbie vertel dat sy in ’n huis grootgeword het waar nie een van haar ouers geglo het nie. Sy was nooit in ’n kerk nie en het nie geweet van Sondagskool nie. Sy het haar lewe op haar eie terme geleef, sonder God. Sy is in en uit verhoudings. Die een erger as die ander […]

Lees meer

Sluit Aan