God se Woord in vandag se woorde

Argief


Bekommerd? God los nie!

Filippense 4:1-9 Sjoe, nou het ons al ’n hele paar keer by bekommernis en God stilgestaan, maar dis nog nie die einde nie. Ook maar goed so, want ek dink die meeste van ons, indien nie almal nie, word so nou en dan platgeduik deur bekommernis. Ons slaag nie daarin om die stres wat die […]

Lees meer

Bekommernis steel energie

Filippense 4:1-9 Dis Maandagoggend. Ek is al lank voor 5 uur wakker. My maag draai en ek is bekommerd oor die volgende 3 maande wat voorlê. Ek het baie vurke in die vuur. Ek is bang dinge werk nie soos ons beplan het nie. Ek is bang dat die finansies nie gaan uitwerk nie. Ek […]

Lees meer

Deure wat oop en toe maak

Filippense 4:1-9 Gerrie skryf benoud: Wat maak ’n man as jy voor hierdie berg skuld staan van ’n betreklike nuwe besigheid waarin jy al jou drome (en geld) vasgepen het? Ek byt vas, staan vas in die hoop, glo dat alles sal verbeter, my deurbraak sal kom, maar dan slaan die realiteit my plat as […]

Lees meer

Sluit Aan