God se Woord in vandag se woorde

Argief


Bekommernisse en Jesus se skouers

Bekommernisse vreet ’n mens op. Dit steel jou energie en laat jou pap. Wanneer bekommernisse by die voordeur instap, stap vreugde en vrede by die agterdeur uit. Ons mense is nie gemaak om bekommernisse agter ons aan te sleep nie. Maar wat moet ’n mens nou maak as die dinge nie lekker glad wil loop […]

Lees meer

Kalmte tussen die storms

Filippense 4:1-9 Die eerste sin in Scott Peck se boek, The Road less Traveled, is: Life is difficult. Dis al. Life is difficult. Dis min, maar tog skryf dit ’n storie. Ons elkeen se storie. Ja, ons elkeen kan hoofstukke en boeke vol skryf met ons eie swaar stories: Dit is maandeinde en ek het […]

Lees meer

Wat jy met bekommernisse moet maak

Filippense 4:1-9 Die honde blaf my drieuur wakker en ek staan op, maar voor ek stil raak vang my oog die datum en ek sien dis tyd vir die aftrekorders om deur te gaan. My hart sug sommer. Ek maak die spreadsheet met al die uitgawes oop om te sien hoeveel rand in watter rekening […]

Lees meer

Sluit Aan