God se Woord in vandag se woorde

Argief


Iets uit die hoed ruk of selfs ’n wonderwerk

Vriende van ons se kinders sukkel om kinders te kry. Dis nie ’n maklike pad nie. Dit wat ons verwag normaal moet gebeur, het nou ’n wetenskaplike, goed beplande en ek wil amper sê, koue proses, geword. Hoe teleurgesteld moet hulle nie wees as die swangerskaptoets elke keer negatief is nie? Wonder hulle ook hoeveel […]

Lees meer

As jou geloof in die hek duik

Dis nie altyd maklik om ons geloof te hou as dinge nie lekker loop nie. Ons elkeen het ’n storie van ons geloof wat in die hek geduik het. Danie vertel eerlik hoe sy geloof eendag geglip het: Ek en drie van my vriende het vanoggend gaan gholf speel by die Rossmund Gholfklub op Swakopmund, […]

Lees meer

Geduldig gewag

Keer op keer maak God beloftes in die Bybel en dan word dit keer op keer waar. Die tydsverloop tussen die belofte en die waarmaak van die belofte, kan soms ’n baie lang tyd wees. Neem nou maar vir Abraham en Sara. Hulle wou so graag ’n seun hê. Hulle wou so graag ’n nageslag […]

Lees meer

Om die regte papiere te hê

Ek wonder hoe sal dit voel as iemand vir jou sê dat jy nie sekere kos mag eet nie of na sekere plekke mag gaan nie, omdat jou pa en ma nie die regte papiere het nie. Jou maatjies mag by enige plek ingaan, maar jy mag net by sekere plekke ingaan. Ek sien al […]

Lees meer

Sluit Aan