God se Woord in vandag se woorde

Argief


Geduldig in verdrukking

Die foto van ’n netjiese man in ’n netjiese sitkamer trek my aandag en ek begin die post van Mpho Lekalakala op LinkedIn lees: In 2010 was ek ’n straatsmous in Marabastad, Pretoria. Ek het skoonmaakmiddels en Cool Time-yslollies verkwansel. Ek het by die Mabopane taxi rank, op bewegende treine, ja, oral het ek gesmous. […]

Lees meer

Life happens

Life happens die heeltyd en dis nie altyd ligte musiek nie. As ons terugkyk oor ons lewe, het elkeen sy eie storie om te vertel. Stories waar dit soms rof gegaan het. Stories waar ons amper of dalk heeltemal die pad byster geraak het. Life happens. Baie keer tref die swaar ons pad deur iemand […]

Lees meer

Sluit Aan