God se Woord in vandag se woorde

Argief


’n Traan in die oog of ’n glimlag

Ons staan die afgelope tyd stil by die sonde in ons lewe. Ek het agtergekom dat as daar ’n paar keer oor die sondes wat ons doen, gepraat word, klik mense gou op die unsubscribe-knoppie of draai die radio sagter. Mense hou nie daarvan om op die verkeerde goeters wat hulle doen, gewys te word […]

Lees meer

Om die Heilige Gees se trane te keer

Hier in die middel van die perikoop stop Paulus eers die bus. Dit is amper soos ’n broodjie met twee snye en ietsie in die middel. Die eerste sny is die verse waar gesê word dat ons nie moet lieg nie, nie kwaad word nie, nie die duiwel vatkans gee nie, nie steel nie en […]

Lees meer

Na hartseer brand vreugdevure

Dit is nie maklik om op jou verkeerde dade tereggewys te word nie. As iemand my aanvat, skop ek met alles in my in verdedigings-mode en ek verdedig vir ’n vale. Jy ook? Ek wonder hoekom is dit so? Dalk is daar ’n vrees dat ander besef ons is nie so perfek soos wat ons […]

Lees meer

‘n Breakdown voor die breakthrough

Soms is eerlike konfrontasie nodig. En tog stap baie van ons wye draaie daar om, want ons is bang vir die pyn. Ons is bang dit maak ander boos. Ons is bang dat ons hulle dalk sal verloor. Paulus was bang dat hy die gemeente van Korinte verloor het na die skryf van sy eerste […]

Lees meer

Sluit Aan