God se Woord in vandag se woorde

Argief


Vry in varkhok

Klik hier om na Sondag se preek van Gerjo Ben: Ken Jesus jou? op YouTube te kyk.  Klik hier om op ons YouTube Channel te subscribe. My mentor het my geleer dat die eerste ding wat ek in die dag moet doen, is om by my Hemelse Vader uit te kom. Heel eerste moet ek […]

Lees meer

Die mooi hier om ons

Ansie skryf: Ek het baie dinge waarmee ek worstel en baklei. God het deur sy groot genade al baie kwellings stil gemaak. Ek lag weer en geniet elke dag. Ek voel asof ek ’n tweede lewe gekry het. Ek het ook al my hand aan my eie lewe geslaan. Dit is net deur God se […]

Lees meer

God sal beskerm!

Ek wonder op watter plek is jy vandag in jou lewe? Ek praat so baie daarvan dat ons elkeen in ’n seisoen is, sommige in goeie seisoene, sommige in nie sulke goeie seisoene nie. Susan se seisoen, nee seisoene, was nie so vars nie: My lewe het die laaste 8 jaar ’n baie seer draai […]

Lees meer

Moenie staan en slaap nie

Daar word die storie vertel van die soldaat wat waggehou het, maar uiteindelik met sy kop op sy arms aan die slaap geraak het. Toe hy sy oë oopmaak, sien hy ’n paar stewels hier reg voor hom en vermoed dis die bevelvoerder s’n. Net voor hy sy kop optel, sê hy kliphard: “Amen!” Dis […]

Lees meer

Sluit Aan