God se Woord in vandag se woorde

Argief


God is die stroop

Ek is nie ’n groot poeding-eter nie, seker omdat ek te veel vleis aan die begin ingestop het en nie plek gelos het vir nagereg nie. My wederhelf is weer net die teenoorgestelde en sal sommer met poeding as voorgereg begin! As sesde kind van ’n predikantspaar, het ons dit nie so breed gehad nie, […]

Lees meer

Ons hoop lê nie in toiletpapier voorraad nie

Baie mense sal in die volgende weke nie kerk toe kan gaan nie. Ons kan hulle wel elektronies bedien. Stuur gerus vir hulle hierdie stuk aan en plaas ebyb@kruispad.com in die CC lyn. Dan sal ons hulle by ons gratis verspreidingslys voeg. My vrou, Renata, gaan Maandagoggend vroeg Spar toe. Mense het by ons oorgeslaap […]

Lees meer

Met my vingers in my naam se slootjies

Soms voel dit vir my of niks in die wêreld meer vas is nie. Elke persoon wat agter ’n mikrofoon staan, dink hy of sy het die antwoord. Glo net dit. Doen net dit. Hoop net dit. Dan sal alles weer reg loop, maar net om die volgende draai hoor mens dat die persoon intussen […]

Lees meer

Sluit Aan