God se Woord in vandag se woorde

Argief


Bid, bid en nog bid

Nadat ek die stukkie “Seën vir die verlepte blommetjies” geskryf het, stuur ek dit vir die drie dames wat gesê het hulle blommetjies lyk nie lekker nie. Een vra wie ek is, ’n ander bly stil. Die derde een se antwoord verduidelik mooi hoekom haar blommetjie verlep is. Ek probeer haar bemoedig en sê so […]

Lees meer

Seën vir die verlepte blommetjies

Dit gaan nie maklik in die wêreld daar buite nie. Ons elkeen het ons eie storie om te vertel. Met party gaan dit woes erg, soos met Christie (skuilnaam): Mens probeer so hard om op die regte pad te bly – Ek weet mens moenie vrae vra nie – al weet ons nie nou hoekom […]

Lees meer

Ons, die níe perfekte Christelike hero’s

’n Deurlopende tema in ons flieks is om die toppunt van menswees voor te stel. Die mees perfekte mens is die een wat tot die einde oorleef en heers. Ons gesin gaan kyk na Wonder Woman. Die ooreenstemming met die boodskap van die evangelie is opmerklik. Wonder Woman is inderdaad wonderlik en baie na aan […]

Lees meer

Staan op en bid vir ons land

Wanneer onreg daar doer is, raak dit ’n mens nie eintlik nie, maar as dit nader aan die lyf kom, is dit anders. ’n Boer word koelbloedig in sy huis doodgeskiet net hier anderkant Stellenbosch. Sy dogtertjie staan en aanskou hoe haar pa in ’n plas bloed lê. Hulle lewe verewig verwoes deur … Ek […]

Lees meer

Bid, smeek en sê dankie

Filippense 4:1-9 Ek staan by ’n skoolfunksie en praat met ’n besigheidsman wat die afgelope jaar deur diep waters gegaan het. Ander het amper sy besigheid onder hom uitgesteel. Hy ken van swaar. Hy ken van mense wat jy met jou hele lewe vertrou het en wat jou dan in die maag skop. Hy ken […]

Lees meer

Bid, omdat gebed werk

Filippense 1:3-4 Dis tyd vir ’n belydenis. Nee, nie ’n belydenis om te sê waarin ek glo nie. Nee, hierdie is ’n belydenis oor iets waarmee ek sukkel. Ek sukkel om te bid. Al my lewe lank. Ek dink dit het iets te doen met die feit dat ek sukkel om te konsentreer. As ek […]

Lees meer

Kniel om op te kyk

Die nuwe Christene het nie in ’n maklike tyd gelewe nie. As hulle nie soos die kerk en regering geglo het nie, was hulle vervolg. Paulus het die leiers so frustreer dat hy kort-kort in die tronk gegooi is. Dis nie maklik om te bly glo as jou lewe in gevaar is nie. Dis nie […]

Lees meer

Sluit Aan