God se Woord in vandag se woorde

Argief


Sy kosbare bloed

Ons het al baie daarna verwys, maar dit is goed om weer na die praktyk van sondevergifnis in die Ou Testament te kyk. Die mense wat in die ou tyd gelewe het, moes self ’n plan maak met die sonde wat hulle aangevang het. Daar moes gedurig diere geoffer word, sodat die mense nie self […]

Lees meer

Pre-paid offers

Vir orde in die samelewing, moet daar een stel reëls wees. Elke ou kan nie sy eie reëls hê nie. Dis net ’n resep vir groot chaos. God het ook net een stel reëls. Almal word onder dieselfde reëls gekam, met geen uitsonderings of baandjies vir boeties of sussies nie. In die Ou Testament was […]

Lees meer

Spoeg nie genoeg

My pa het altyd gesê ons mag nie sê: “Ek belowe jou dit of daai nie,” want jou woord moet jou eer wees. As ons vriende vir mekaar wou sê dis die waarheid, het ons sommer ietsie opgemaak. Ons het ons hand opgelig en gesê: ”True soos nannies!” Ek wonder of ons ooit geweet het […]

Lees meer

Bloed genoeg vir jou gewete

Partykeer moet ’n mens na die oorspronklike teks toe gaan om met ’n ander bril na die betekenis van ’n vers te kyk. In die Afrikaanse vertaling van 1933, wat baie na aan die oorspronklike Griekse Bybel is, klink vers 14 soos volg: hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die […]

Lees meer

Sluit Aan