God se Woord in vandag se woorde

Argief


Saans gousblom. Soggens molshoop.

My pa het altyd van die jeukerige jongmense gesê: “Saans gousblom. Soggens molshoop!” En eintlik is dit so ’n goeie beskrywing van die mooi opgemaakte en aangetrekte mensies wat die volgende oggend tot laat lê, om net weer hulle krag bymekaar te maak. Baie mense leef vir die skop van die aand, maar dis amper […]

Lees meer

Sluit Aan