God se Woord in vandag se woorde

Argief


Wag en doen

Die lewe is nie maklik nie. Baie keer gaan dit swaar. Ons leer ons moet tot God bid en as dit nie werk nie, moet ons smeek. Dan, sê die mense en natuurlik die Bybel, moet ons geloof hê dat God een of ander tyd vir ons sal voorsien. Dan moet ons wag. Dan moet […]

Lees meer

Welgedaan, harde werker!

Sjoe! Het ek nou nie gesukkel met die vers nie! 6Of dink aan dié voorbeeld: ’n boer wat hard werk, kan darem seker eerste van die vrugte van die oes proe. Uit watter hoek praat Paulus hier? In die perikoop motiveer Paulus vir Timoteus om God se Woord uit te dra. Hy gebruik die voorbeeld […]

Lees meer

Sluit Aan