God se Woord in vandag se woorde

Argief


In die grys area

Dit is redelik maklik om te onderskei tussen reg en verkeerd. Ons weet dit is verkeerd om te steel. Ons weet dit is verkeerd om iemand se lewe te neem. Ons weet dat God sonde haat. Dis redelik maklik om te onderskei tussen dade wat in die lig is en watter nie. Die probleem kom […]

Lees meer

Net die volle waarheid

Paulus vertel dat dit nie aldag rooskleurig was om die Woord van God aan die mense te bring nie. Party het op hulle gespoeg en dinge gesê wat ’n mens nie hier kan herhaal nie. Hulle is met stokke geslaan en selfs in die tronk gegooi en tog laat dit hulle nie van hulle roeping […]

Lees meer

Sluit Aan