God se Woord in vandag se woorde

Argief


Oorwinnaars uit te tree

Ek was op een van ons dorp se Hoërskole se Beheerraad toe ons ’n vierbladsy brief van ’n ontstelde ouer ontvang. Sy sê dat haar dogter religieus geboelie word. Sy dring daarop aan dat die skool dadelik moet ophou met die beoefening van enige vorm van die Christelike geloof. Die organisasie “ogod” het ses skole […]

Lees meer

Pasop vir wolf in skaapsklere

Toe ek in die weermag was, was dit maar ’n rowwe tyd. Ek was deel van die Meg Infanterie eenheid en daar was gereeld groot operasies waar die vyand met mag aangeval is. Daar het egter baie energie ingegaan in die beplanning van so ’n operasie. Elke afdeling het sy take gehad en almal moes […]

Lees meer

Sluit Aan